{"product_id":"9780624094302","title":"Op die Spoorweg","description":"\u003cp\u003eKom reis saam deur Suid- Afrika se ryk spoorerfenis, van die luukse presidensiële Wit Trein met sy gestyfde wit tafeldocke tot die goederetreine wat ons ekonomiese lewensbloed was.\u003cbr\u003eIn Op die spoorweg vertel David Williams die storie van die mees uitgebreide spoornetwerk in Afrika en vul dit aan met staaltjies uit sy eie ervaring as spoorwegkind, kelner en lewenslange treingeesdriftige. Hy vertel van spoorwegdorpe, en van sy kinderjare in Estcourt, waar die gefluit van verbygaande treine en die magtige stoomlokomotiewe daagliks deel van sy lewe was.\u003cbr\u003eOns spoornetwerk, met sy ingenieurswondere wat telkens uitdagende terrein oorwin het, was jare lank die trots van die vasteland en die land se grootste werkgewer. Tog draai Williams nie doekies om oor problematiese aspekte van hierdie nalatenskap nie, soos rassediskriminasie tydens apartheid, die verval tydens staatskaping en wanbestuur in onlangse jare. Die toekoms van dié noodsaaklike onderdeel van ons land se ekonomiese sukses bly onseker.\u003cbr\u003eBoeiend, nostalgies en vol van die kleur en geur van die spoorweë.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+David+Williams\" class=\"contributor-link\"\u003eDavid Williams\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"David Williams","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382618374307,"sku":"9780624094302","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624094302_28bbfc77-7d38-40f8-b639-c80424999856.jpg?v=1776482311","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624094302","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}