{"product_id":"9780624094326","title":"Aan die hemeltrans","description":"\u003cp\u003eDie duiwel is hierdie jaar los by die klooster van die heilige sint William, Beskermheilige van die Metaversum. \u003cbr\u003eDapper de Wet, roosteler, gourmand en deurwinterde loodswaaier, word teen sy sin deur die Departement afgevaardig om vas te stel wat aan die gang is. Die klooster, geleë in wat eens die vrugbare mieliedriehoek in die Vrystaat was, bied jaarliks 'n Passiespel aan waarop hulle alle hoop vestig vir oorlewing. Maar JC van Schouwenburg, wat die hoofrol vertolk, het onverklaarbaar verdwyn en Dapper is desperaat om hom op te spoor. \u003cbr\u003eDie moederowerste is ontwykend, die personeel onbehulpsaam en Broeder P, die newelagtige leier van die klooster, is ontoeganklik.  Om sy lewe verder te kompliseer moet Dapper boonop chaperone speel vir 'n beeldskone onderwyser wat met ernstige vraagstukke worstel en vir wie hy gevoelens ontwikkel het wat dreig om sy ewewig te laat kantel.\u003cbr\u003e'n Verbeeldingryke, onthutsende roman wat die leser sal wegvoer na 'n ander - dog totaal geloofwaardige! - wêreld.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Anton+Roodt\" class=\"contributor-link\"\u003eAnton Roodt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Anton Roodt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47395118710947,"sku":"9780624094326","price":306.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624094326_5810f9dd-f1da-45b7-bcb1-c8050dab50f2.jpg?v=1776803125","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624094326","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}