{"product_id":"9780624095071","title":"Rebecca - Hersiene Uitgawe","description":"\u003cp\u003eOp 25 is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts.  Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner.  Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n “regte” werk.  Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van 'n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen.  Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWilna Adriaanse se gewildheid groei en groei, en hierdie is die roman wat alles begin het. Die skrywer het die roman deeglik hersien, sonder om te torring aan die beproefde wenresep. 2025 is die 21ste-jaar-viering van die roman se verskyning, en dit sal byval vind by reeds gevestigde EN nuwe aanhangers.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wilna+Adriaanse\" class=\"contributor-link\"\u003eWilna Adriaanse\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wilna Adriaanse","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382588981411,"sku":"9780624095071","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780624095071_87cff424-221b-4238-a05d-a444e739be92.jpg?v=1776482436","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624095071","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}