{"product_id":"9780624097112","title":"Twee halwes maak 'n hele","description":"\u003cp\u003eLira word na 'n Griekse eiland gestuur om by haar ouer halfsuster Cass te gaan bly nadat 'n skandaal haar gesinslewe uitmekaar ruk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eCass se sorgvrye lewe op Lesbos is in skrille kontras met Lira en Eugenie, hulle ma, se perfek voorafbeplande lewe in Kaapstad. Op die eiland ontmoet Lira ook vir Erik, 'n Nederlandse kelner by een van die plaaslike restaurante. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEugenie besluit om vir Lira en Cass op die eiland te kom kuier voordat Lira moet terugkeer Kaapstad toe. Sal hulle hul verhouding kan herbou? Sal Eugenie ooit kan leer ontspan en haar skanse laat sak? En sal vampier-Lira uit haar dop kruip en leer om in die oomblik te leef?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marita+van+der+Vyver\" class=\"contributor-link\"\u003eMarita van der Vyver\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marita van der Vyver","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47919935357091,"sku":"9780624097112","price":252.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780624097112.jpg?v=1784822188","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624097112","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}