{"product_id":"9780624097501","title":"Bannelinge van Boegoesingel","description":"\u003cp\u003e\u003cem\u003ePetronella Pretorius en haar mede-inwoners bly gelukkig saam in Boegoesingel. Maar die nuus dat hulle huise gesloop gaan word om plek te maak vir ’n nuwe snelweg, dompel hulle eensklaps in ’n tamaai krisis. \u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBoonop beplan die gewetenlose stadsbestuurder Doors Papenfus om hulle ’n minuskule bedraggie ter vergoeding aan te bied. Onder meer sal Petronella haar groot kombuis waar sy koeke vir inkomste bak moet prysgee, ’n jong buurman se rock-groep sal nie meer in sy motorhuis kan oefen nie, en ’n buurvrou sal haar agtertuin vol diere kwyt wees. Hoe nou gemaak met haar troetelvarkies, Ottertjie en Bottertjie? Petronella-hulle begin met koorsagtige versetoptredes.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar vir Papenfus is die projek se sukses uiters belangrik vir sy loopbaanvooruitsigte. Hy is vasbeslote dat die eienaars van die vyf “misrabele” rooibaksteenhuisies nie sy planne gaan ontspoor nie. Wanneer die stootskrapers dreigend naderkom, werp die bannelinge van Boegoesingel als in die stryd, met skreeusnaakse gevolge.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=author:Rudie+van+Rensburg\"\u003eRudie van Rensburg\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Rudie van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68066257993891,"sku":"9780624097501","price":261.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780624097501.jpg?v=1795640007","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780624097501","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}