{"product_id":"9780627021343","title":"Taxi - Staanplekstories","description":"\u003cp\u003eTaxi is 'n versameling stories uit en vir Afrika. Met die makorakora-taxi van die storie as voertuig word daar deur Suid-Afrika gereis: deur herinneringe aan vervloe jare en oor kontoere van die eietydse landskap; verby landelike uitsigte op grasbulte, beeste en kaalgeveegde werfies tot die dekor van die grootstad, voorstad en township; langs die stasies van vreugde en pyn op die lewenspaaie van die land se mense. Op reis word daar telkens aangedoen by 'n nuwe staanplek: feestelike byeenkoms, stokvel, boereplaas, straatkafee, township square of sjebien. Die eindbestemming: leesplesier in 'n taal wat self soos 'n landskap ontplooi.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+G.A.+Jooste\" class=\"contributor-link\"\u003eG.A. Jooste\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"G.A. Jooste","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47577188237475,"sku":"9780627021343","price":439.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780627021343_dbd6c5d1-7f40-4ab3-9371-052721aa5f0e.jpg?v=1776482661","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780627021343","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}