{"product_id":"9780627035302","title":"baie worde - Identiteit en transformasie by Antjie Krog","description":"\u003cp\u003eIn haar `transformasie-trilogie' bestaande uit Country of My Skull (1998), A Change of Tongue (2003) en Begging to be Black (2009) artikuleer Antjie Krog haar kritiek op en weerstand teen bepaalde opvattings van Westerse moderniteit. Die nagevolge van kolonialisme in Suid-Afrika in die vorm van apartheid, en die modernistiese skepping van `ras' word as problematiese konsepte hanteer en Krog onderneem soektogte na 'n alternatiewe manier van wees in Suid-Afrika.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJacomien van Niekerk karteer in `baie worde': Identiteit en transformasie by Antjie Krog die argumente wat in die loop van die trilogie opgebou word rondom die nou-vervlegte konsepte van kolonialisme\/postkolonialisme, `ras', identiteit, 'n Afrika-wereldbeeld' en die Suid-Afrikaanse nasie-en maak as sodanig 'n bydrae tot aktuele diskoerse. Lof vir `baie worde': Identiteit en transformasie by Antjie Krog\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jacomien+van+Niekerk\" class=\"contributor-link\"\u003eJacomien van Niekerk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jacomien van Niekerk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377381687459,"sku":"9780627035302","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780627035302_badfcc47-f037-48d8-92a1-b5da645bab66.jpg?v=1776484008","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780627035302","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}