{"product_id":"9780636081680","title":"Helpers uit die kryt","description":"\u003cp\u003eTsepo Mathebula is 'n jong man met 'n besonderse talent. Hy het dinamiet in sy vuiste, maar boks is nie 'n sport vir sissies nie. Nadat hy 'n talentkompetisie vir amateurs wen, gebeur dinge vinnig. Die een oomblik is hy nog 'n afleweringsbode vir 'n apteek en die volgende oomblik veg hy vir 'n plek in die Olimpiese span. Die res van die verhaal speel by die Olimpiese Spele van 2024 in Kaapstad af waar Tsepo en die ander lede van die Suid-Afrikaanse span moet uithaal en wys.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Braam+van+der+Vyver\" class=\"contributor-link\"\u003eBraam van der Vyver\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Braam van der Vyver","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375472427171,"sku":"9780636081680","price":237.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780636081680_fdd19e90-8897-40c8-a04d-5cb02c338880.jpg?v=1776485109","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780636081680","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}