{"product_id":"9780636115743","title":"Platinum Afrikaans HT Graad 8 Leerderboek","description":"\u003cp\u003ePlatinum Afrikaans Huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoë, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien Lees en kyk, asook Skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+MML\" class=\"contributor-link\"\u003eMML\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"MML","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375747055779,"sku":"9780636115743","price":286.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780636115743_a260d341-66fb-4c26-abde-cfd30de42d0e.jpg?v=1776485470","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780636115743","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}