{"product_id":"9780636146389","title":"Middernagland","description":"\u003cp\u003eBestaan daar ander werelde as ons alledaagse een? Waarheen gaan mense wat verdwyn? Hoe veg 'n mens teen vreemde en magtige, onbekende wesens? Hoeveel moet jy waag ter wille van vriendskap? Dis van die vrae waarmee Morné te doen kry wanneer sy meisie, Imke, in 'n museum verdwyn.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMiddernagland vertel 'n ou-ou verhaal vir jong lesers: die held op 'n tog om sy geliefde uit die kloue van 'n monster in 'n kasteel te bevry. Onderweg trotseer hy gevaar na gevaar met telkens 'n nuwe helper en moet hy sy eie karakter op die proef stel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fran%C3%A7ois+Bloemhof\" class=\"contributor-link\"\u003eFrançois Bloemhof\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"François Bloemhof","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375747448995,"sku":"9780636146389","price":136.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780636146389_2beda164-ee9a-475b-8f45-8f8caa22f668.jpg?v=1776487960","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780636146389","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}