{"product_id":"9780637000789","title":"Volg My","description":"\u003cp\u003eWat beteken dit om Jesus te volg? Melissa Botma beskryf dit as 'n lewenslange reis met God. Elke dagstukkie is uit 'n preek wat sy oor die afgelope tien jaar by Mosaïek Kerk gedeel het as deel van haar roeping, verantwoordelikheid en liefde vir God en Sy mense. Die dagstukkies is in vier dele uiteengesit:\u003cbr\u003e- DEEL 1: Vra vir die genade om bewus te wees van Sy Liefde\u003cbr\u003e- DEEL 2: Vra vir die genade om Sy vergifnis te ervaar\u003cbr\u003e- DEEL 3: Vra vir die genade om Hom te ken, lief te hê en te volg\u003cbr\u003e- DEEL 4: Vra Vir die genade om soos Jesus te kan leef\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003ci\u003eVolg My: 365 dae op reis met God\u003c\/i\u003e is 'n versameling van 365 dagstukkies deur Melissa Botma om gelowiges nader aan God te bring in hulle verhouding met Hom.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca class=\"contributor-link\" href=\"\/search?q=Author+Melissa+Botma\"\u003eMelissa Botma\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Melissa Botma","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47916215435427,"sku":"9780637000789","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780637000789.jpg?v=1784733953","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637000789","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}