{"product_id":"9780637002110","title":"Vuur","description":"\u003cp\u003eDie elemente van 'n vuur is suurstof, hitte, brandstof, en 'n chemiese reaksie. \u003cbr\u003eWat is die elemente van die apokalips? Wolk, Roet, Vuur, en 'n chemiese reaksie? \u003cbr\u003eDie noodlot het Rufus en Xandr van mekaar geskei. Rufus is op 'n skip iewers op die Indiese Oseaan terwyl Xandr veg om oorlewing in 'n wêreld wat deur die wolk vernietig is. Al wat hy het is Flip die hond en 'n rooi Mazda Midge. Gerugte van 'n toevlugsoord word Rufus en Xandr se enigste strewe: Vind mekaar, vind skuiling en ... wat dan? \u003cbr\u003eHulle is lankreeds nie meer net vriende nie, is hulle? En hoe lank kan mens in elk geval oorleef as alles skynbaar deur vuur verteer is? Die kanse om mekaar te vind is egter skraler as om vars water te vind, veral as jy gekonfronteer word deur mense wat absoluut enigiets sal doen om te oorleef Hoop is vinnig besig om agter 'n sluier van roet te verdwyn, nie net vir hulle nie, maar vir alles en almal.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hannes+Barnard\" class=\"contributor-link\"\u003eHannes Barnard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+LBSVDM\" class=\"contributor-link\"\u003eLBSVDM\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hannes Barnard,LBSVDM","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381262532771,"sku":"9780637002110","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637002110_33a52567-5858-4147-9e62-eb8b4b9a8334.jpg?v=1776488601","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637002110","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}