{"product_id":"9780637002592","title":"Vrae en antwoorde vir die klaskamer: Graad 10-12","description":"\u003cp\u003e50 Begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings met 'n fokus op kritiese taalbewustheid\u003cbr\u003eHierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in 'n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop - dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool. Die reeks is 'n eerste van sy soort. Ander boeke in die reeks sluit in Vrae en antwoorde vir die klaskamer gr. 4-7 en Vrae en antwoorde vir die klaskamer gr. 7-9.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marieta+Nel\" class=\"contributor-link\"\u003eMarieta Nel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marieta Nel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380824391843,"sku":"9780637002592","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637002592_9814d4eb-36e7-4516-8858-5927570818d0.jpg?v=1776488681","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637002592","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}