{"product_id":"9780637002677","title":"Babalela 01: Babalela","description":"\u003cp\u003eDiep, diep in 'n donker bos,\u003cbr\u003ewaar die son net soms deur die takke loer,\u003cbr\u003ewoon die Babalela en al sy maats.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBabalela is die Sesothowoord vir kleintjie, en dis dan ook waar die Babalela sy naam vandaan kry. Die Babalela is 'n diertjie soos wat geen mens ooit tevore gesien het nie, en hy woon in die bos.\u003cbr\u003eDan kom 'n man eendag verby, en kom op die ongewone diertjie af. Getrou aan die mens se aard, vang hy die Babalela en neem hom saam sodat die eienaardige verskynseltjie ondersoek kan word. Die verhaal vertel van die Babalela se avontuur en die gelukkige afloop daarvan. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie illustreerders, Andries en Erica Maritz, is twee talentvolle Suid-Afrikaners wat tans in Australië werk. Hulle werk is kleurvol en vol beweging, humor en emosie. Hulle illustrasies laat werklik reg aan die verhaal geskied.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Martie+Preller\" class=\"contributor-link\"\u003eMartie Preller\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Erica+en+Andries+Maritz\" class=\"contributor-link\"\u003eErica en Andries Maritz\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Martie Preller","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380554580131,"sku":"9780637002677","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637002677_f942a1c2-d18b-48e4-bfa8-7401a098b9c3.jpg?v=1776488696","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637002677","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}