{"product_id":"9780637003018","title":"Anoniem","description":"\u003cp\u003eKan jy vlug van wie jy regtig is? \u003cbr\u003eLula Prins wil oor begin op Heydendal. 'n Nuwe lewe, 'n nuwe dorp, 'n nuwe naam. Anoniem. Dan stap 'n nuwe man ongenooid by haar lewe in en haar verlede begin haar inhaal. \u003cbr\u003eKriek Kruger wil uitvind wat met sy laatlambroer, Dian, gebeur het. Het hy werklik na sy dood gespring of wil iemand dit na selfdood laat lyk? En wie het daardie verdoemende verslag geskryf wat hom finaal laat knak het? Terwyl Kriek na antwoorde soek en Lula van die spoke in haar verlede vlug, gooi die noodlot hulle saam in 'n opwindende, gevaarlike wentelbaan. Gaan Kriek uitvind wie sy regtig is? En kan 'n mens ooit werklik van jou jouself weg vlug?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Chanette+Paul\" class=\"contributor-link\"\u003eChanette Paul\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Chanette Paul","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380972798115,"sku":"9780637003018","price":390.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637003018_6c7be2cb-1dc3-49e1-860d-fd0dd4952294.jpg?v=1776488733","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637003018","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}