{"product_id":"9780637003438","title":"Sy is veilig","description":"\u003cp\u003eEmma van der Walt is 'n pastor, 'n ma en eggenoot, en 'n vrou van God. Sy is ook die vreeslose stigter van die niewinsgewende organisasie, BRAVE TO LOVE.\u003cbr\u003eDaagliks betree hulle die donker wêreld van die seksbedryf en mensehandel om jong vroue uit die kloue van dié euwel te red. Hierdie meisies word dan met liefde en leiding 'n nuwe begin gebied.\u003cbr\u003eEmma en haar span werk sy aan sy met plaaslike en internasionale wetgewende instansies. Saam beveg hulle mensehandel en slawerny en vlek die korrupsie en ontsaglike lyding oop wat agter toe deure plaasvind.\u003cbr\u003eHierdie is haar storie en die skokkende verhale van die gelukkiges wat gered kon word om die hel van mensehandel te oorleef.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSy is veilig word nie aanbeveek vir sensitiewe lesers nie.\u003cbr\u003eDie boek is ook beskikbaar en Engels as She is safe.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Emma+van+der+Walt\" class=\"contributor-link\"\u003eEmma van der Walt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Emma van der Walt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378256855203,"sku":"9780637003438","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637003438_1e2ef43d-535b-431d-b6d3-08498fcbccfa.jpg?v=1777188269","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637003438","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}