{"product_id":"9780637004695","title":"Die ongelooflikste sending","description":"\u003cp\u003eKIES JOU EIE AVONTUUR\u003cbr\u003eHierdie boek het meer as 30 eindes en kan oor en oor gelees word totdat jy die een gelukkige einde bereik.\u003cbr\u003eOm 'n kerkkamp saam met sy eks-boelie by te woon is vir Heinrich al erg genoeg - maar noudat Conrad skielik so hoogheilig is dat hy sommer Heinrich se beste vriend probeer steel, is dit net een te veel. \u003cbr\u003eVoor Heinrich iets daaraan kan doen, word hy en Conrad saam weggevoer na 'n Bybelse ryk vol wonderwerke en gevaar, en skielik is daar ver belangriker dinge op die spel: hulle lewens. \u003cbr\u003eKan Heinrich en Conrad hulle verskille oorkom en saam die regte keuses maak om weer by die huis te kom? \u003cbr\u003eHierdie kies-jou-eie-avontuurverhaal deur die meesterlike De Wet Hugo vat lesers saam op 'n ongelooflike sending. \u003cbr\u003eDie verhaal is gebaseer op verskeie geliefde Bybelverhale.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+De+Wet+Hugo\" class=\"contributor-link\"\u003eDe Wet Hugo\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"De Wet Hugo","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381137784995,"sku":"9780637004695","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637004695_0602d76a-709f-454c-b109-11fdfeabbb47.jpg?v=1776488868","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637004695","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}