{"product_id":"9780637005562","title":"Benru se boomskok","description":"\u003cp\u003eBenru en sy boetie Wayne bly nou by hulle ouma. Sy is nie 'n liefdevolle ouma wat koekies bak en drukkies gee nie. Sy is saaklik en formeel. En sy steek iets weg. Benru is seker daarvan. Benru dink gereeld nog aan sy ouers. Hoe hulle skielik verdwyn het. Die polisie sê dat hulle dood is. Maar Benru is nie so seker nie ... Deesdae is baie dinge vir Benru vreemd.\u003cbr\u003e• Het Wayne regtig deur 'n boom in Ouma se agterplaas geklim en DEUR TYD GEREIS?\u003cbr\u003e• Wie is die eienaardige mense wat aan die deur klop?\u003cbr\u003e• Het Benru magte waarvan hy nie weet nie?\u003cbr\u003eBenru is in vir 'n wegholrit van 'n avontuur van tydsreis, geheime agente en spesiale magte!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Felicia+Snyman-Du+Toit\" class=\"contributor-link\"\u003eFelicia Snyman-Du Toit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Luan+serfontein\" class=\"contributor-link\"\u003eLuan serfontein\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Felicia Snyman-Du Toit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381533032611,"sku":"9780637005562","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637005562_0a9900ed-c696-4e3e-9970-6e0bbd2dc256.jpg?v=1776489098","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637005562","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}