{"product_id":"9780637005623","title":"Ons laaste legendariese somer","description":"\u003cp\u003e“Besef julle hierdie Desember is legit ons laaste ordentlike somerskoolvakansie?” Tobi, Rowan en Dean besef matriek gaan rof wees. Die onderwysers deel alreeds huiswerk uit en dis nou eers die einde van graad elf. Daarom moet hulle hierdie laaste Desember-vakansie legendaries maak. Hulle sit af na Vleesbaai - ja, daar is rêrig so 'n plek - en maak 'n paar reëls vir die vakansie:\u003cbr\u003e• Geen bakleiery nie.\u003cbr\u003e• Almal doen alles saam.\u003cbr\u003e• En geen meisies nie.\u003cbr\u003eDis egter waar dinge skreeusnaaks ontspoor ...\u003cbr\u003e'n Legendariese misverstand, legendariese ramp, legendariese surfing, legendariese meisie, en dalk 'n legendariese soen - dit alles maak 'n legendariese somer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fanie Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381630386339,"sku":"9780637005623","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637005623_597f0354-4eb4-4e90-af99-7ac8754035ee.jpg?v=1776489111","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637005623","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}