{"product_id":"9780637005708","title":"Die ABC van gedigte","description":"\u003cp\u003eHoe moet jy 'n gedig in die klas aanbied?\u003cbr\u003eHoe leer jy gedigteterme vir die leerders en wat ís die regte terme?\u003cbr\u003eEk het gedigte vir drie grade nodig - waar kry ek dit?\u003cbr\u003eHoe moet ek leerders vir die Eisteddfod voorberei?\u003cbr\u003eHoe leer ek my leerders om gedigte te skryf?\u003cbr\u003eHierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om 'n gedig te analiseer, hoe om tematies met gedigte te werk, hoe om gedigte met ander vakke te inkorporeer, hoe verskillende digvorme lyk en die belangrikste - hoe om dit alles speel-speel te doen, want gedigte is pret! Daar is selfs 'n paar gedigte wat vir kore getoonset is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Liezl+Nel\" class=\"contributor-link\"\u003eLiezl Nel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rolien+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eRolien Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Liezl Nel,Rolien Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381210366115,"sku":"9780637005708","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637005708_278cf40f-02b4-4e8b-81d5-c884e8b486ec.jpg?v=1776489122","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637005708","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}