{"product_id":"9780637006187","title":"Jorsie die Worsie 1: Die raaisel van die lammervanger","description":"\u003cp\u003eOntmoet vir Jorsie, 'n klein worshond met 'n groot hart en 'n nog groter familie! Maar wag, hy's nie sommer 'n gewone worsie nie ... terwyl sy neefs en niggies skoothonde is, is Jorsie anders. Hy's nie tevrede met 'n gewone hondelewe nie, hy wil 'n polisiehond wees! Wanneer een van Jorsie se skaaphondmaats, se lammertjies skielik wegraak, is\u003cbr\u003edie dorp se drie polisiehonde nie baie lus om te help soek nie. Jorsie kom gelukkig op 'n leidraad af ... Sal hy die raaisel kan oplos en die lammertjie veilig kan terugbring na die plaas?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hel%C3%A9ne+Booyens\" class=\"contributor-link\"\u003eHeléne Booyens\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jorsie+die+worsie\" class=\"contributor-link\"\u003eJorsie die worsie\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Heléne Booyens,Jorsie die worsie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381753168035,"sku":"9780637006187","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637006187_346a8ad7-d3ad-45d9-96f2-86d409a202ec.jpg?v=1776489191","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637006187","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}