{"product_id":"9780637006323","title":"Jorsie die Worsie 2: Die Putponie-penarie","description":"\u003cp\u003eJorsie die worsie is terug vir nog 'n avontuur in boek twee van die reeks! In hierdie opwindende vervolg kom Jorsie te staan teen 'n nuwe uitdaging die onder die aarde, waar die dapper putponies ondergronds werk om goud na die oppervlakte te vervoer. Maar wanneer 'n reeks onvoorsiene voorvalle lei tot 'n katastrofiese instorting van 'n mynskag, word een van die ponies diepondergrond vasgekeer. Sal Jorsie en sy maats betyds slaag in hul brawe reddingsmissie, of gaan hulle uit tyd uit hardloop? Sluit aan by Jorsie op hierdie opwindende reis vol moed, vriendskap, en die onwrikbare vasberadenheid om nooit op te gee nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hel%C3%A9ne+Booyens\" class=\"contributor-link\"\u003eHeléne Booyens\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jorsie+die+worsie\" class=\"contributor-link\"\u003eJorsie die worsie\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Heléne Booyens,Jorsie die worsie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381753495715,"sku":"9780637006323","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637006323_830a74cf-904b-499d-be46-d45218dbaa5d.jpg?v=1776489219","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637006323","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}