{"product_id":"9780637007573","title":"Spienekelientjies: Taalmusiek vir kleintjies","description":"\u003cp\u003e'n Pragtige bundel wat sorgvuldig saamgestel is om jong kinders bloot te stel aan die musiek van taal en die geskenk van 'n verdiepte woordeskat. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDaar is QR kodes in die boek wat jy kan skandeer sodat jy kan lees, leer en luister - na  ou bekende versies soos “Trippe trappe trone”, asook 'n paar oorspronklike versies uit die pen van Antjie Krog.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDaarby is nuwe inheemse ryme uit tesisse en ou bronne aangevul met 'n hele paar van Mankepank asook die fynbos- en vetplantfeetjierympies.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie boek bestaan uit vyf afdelings. \u003cbr\u003eDie eerste is 'Trippe trappe trone', wat die ou klassieke ryme herberg, \u003cbr\u003eDie Tweede, 'S staan vir superslim,' is waar ons die ABC leer en ook hoe om te tel, plus die kenmerke van talle plaaslike plante vind. \u003cbr\u003eIn die derde afdeling, 'Spienekelientjies', vind ons die byna waansinnig-obskure ryme, wat egter so lieflik is dat dit die hele dag in mens se kop draai. \u003cbr\u003eIn die vierde afdeling, 'Ons eie', is ryme ingebring wat uniek is aan ons land en taal, \u003cbr\u003eterwyl die laaste afdeling, 'Help my!', vir bangmaak- en aangrypende momente sorg.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Moet-hê versameling vir elke huis!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Antjie+Krog\" class=\"contributor-link\"\u003eAntjie Krog\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Roelien+Immelman\" class=\"contributor-link\"\u003eRoelien Immelman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Willem+Samuel\" class=\"contributor-link\"\u003eWillem Samuel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Diek+Grobler\" class=\"contributor-link\"\u003eDiek Grobler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Antjie Krog","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47577188892835,"sku":"9780637007573","price":234.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637007573_d2eecb29-c236-4ab0-87eb-a617da55b27e.jpg?v=1776803262","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637007573","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}