{"product_id":"9780637008280","title":"`n Jaar in my lewe","description":"\u003cp\u003e1996. \u003cbr\u003eDie jaar van ons nuwe grondwet en die krieketwêreldbeker. \u003cbr\u003eVan die tweede KKNK en die begin van “Friends” op MNet. \u003cbr\u003eLiam is 'n lenige diskusgooier. Hy herinner Martin aan 'n lelike Brad Pitt. Wat nog steeds mooi is. \u003cbr\u003eLiam dink Martin lyk soos Jonty Rhodes met sy aarbei-blonde hare. \u003cbr\u003eEn hy is irriterend slim. 'n Valentynssokkie en 'n wolkbreuk. \u003cbr\u003e'n Rekenaarspeletjie en 'n oomblik in die fliek. 'n Laataand gesprek met Eurythmics se “Sweet Dreams” wat speel. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Vonk. \u003cbr\u003eMartin, die dominee se kind, weet wie en wat hy is. \u003cbr\u003eHy hoort nie in hierdie dorp nie, maar hy weet hy hou van Liam. \u003cbr\u003eLiam droom van meisies en seuns. \u003cbr\u003eHy weet nie wie hy is nie, maar hy weet hy hou van Martin. \u003cbr\u003eDie vraag is, mag hy? In hierdie dorp? \u003cbr\u003eIn hierdie tyd? \u003cbr\u003eIs die liefde sterk genoeg om alles te oorwin?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Louis+Pretorius\" class=\"contributor-link\"\u003eLouis Pretorius\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Louis Pretorius","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382935404707,"sku":"9780637008280","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637008280_646269d5-de33-4d50-b6ef-d567a6fd2a7a.jpg?v=1776489509","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637008280","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}