{"product_id":"9780637008686","title":"Studiegids: Een dag in Julie","description":"\u003cp\u003eHierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte en langvrae.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e• Temas sluit in: die impak van Covid-19 op skoolkinders, die verlies van ’n ouer, stiefouers, verhoudings, vriendskap, rasseverhoudings, vooroordeel en bevoordeeldheid.\u003cbr\u003e• Bo en behalwe letterkundige waarde is die storie ook vol spanning, drama en onvergeetlike karakters wat vir ’n heerlike leeservaring sorg.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nerine+Ahlers\" class=\"contributor-link\"\u003eNerine Ahlers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nerine Ahlers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382707175587,"sku":"9780637008686","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637008686_42cc556b-7156-4b28-a5cf-a0fd341aeb9f.jpg?v=1776489535","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637008686","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}