{"product_id":"9780637008709","title":"Studiegids: Ons laaste legendariese somer","description":"\u003cp\u003eHierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar is langvrae, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e• Hierdie boek was die wenner van die 2023 LAPAJeugromankompetisie.\u003cbr\u003e• Fanie Viljoen is ’n bekroonde en geliefde kinder- en jeugboekskrywer wat bekend is vir sy uitstekende boeke vir tieners.\u003cbr\u003e• Lesers sal dol wees op hierdie roman: ’n Legendariese misverstand, legendariese ramp, legendariese surfing, legendariese meisie, en\u003cbr\u003edalk ’n legendariese soen – dit alles maak ’n legendariese somer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Emilje+Smit+(Samesteller)\" class=\"contributor-link\"\u003eEmilje Smit (Samesteller)\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fanie Viljoen,Emilje Smit (Samesteller)","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382651273379,"sku":"9780637008709","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637008709_21d5ebc1-2ee6-4329-bfd1-e2f8f725dab9.jpg?v=1776489539","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637008709","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}