{"product_id":"9780637008907","title":"Die kasteel van die blou draak","description":"\u003cp\u003e'n Vakansie in Italië by haar gunsteling-tannie is presies wat Nicki nodig het, en sy is vasberade om nie toe te laat dat haar nuwe stiefsussie, Bella, dit vir haar bederf nie. \u003cbr\u003eMaar dit vat nie lank vir vreemde dinge om te begin gebeur nie. In 'n winkel in Venesië sien sy 'n pragtige antieke ring met 'n draaksimbool, maar word gedwing om dit te koop omdat sy dit skielik nie van haar vinger kan afkry nie. Dan vertrek hulle almal na die beroemde Castello di Zumelle sodat haar tannie 'n vriend kan uithelp. \u003cbr\u003eDis daar waar dinge regtig begin vreemd word, en Nicki bevind haarself binne-in 'n magiese Middeleeuse avontuur met tydreisende ridders, 'n wraaksugtige gravin ... en die legende van die Blou Draak.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Troula+Goosen\" class=\"contributor-link\"\u003eTroula Goosen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Troula Goosen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375613198499,"sku":"9780637008907","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637008907_d55d9cb7-4466-4014-b04f-6cfc0c119173.jpg?v=1776803265","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637008907","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}