{"product_id":"9780637012072","title":"Grap gat","description":"\u003cp\u003eVerbeel jou 'n wêreld waar niks meer snaaks is nie ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eNiemand lag nie. Daar is geen grappies nie, geen humor nie, niks. Net vervelige gesprekke en suur, ernstige mense.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDis 'n probleem. Veral as jy 'n grapkas is soos Jakes. Maar wat steel mense se humor? Of eerder, wie steel dit?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBeste vriende Jakes, Bekka en Albert vermoed die superslinkse en superslim Semma het iets daarmee te doen. Hulle besluit om ondersoek in te stel, maar dinge loop erg verkeerd, en een van die trio raak weg ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eNou is dit 'n resies teen tyd om hulle vriend te red en te keer dat hulle, en die hele wêreld se humor, gesteel word. Maar in hulle pad is 'n groot GAT ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJakes, Bekka en Albert nooi jou saam op die avontuur van 'n leeftyd om te sien wie laaste lag!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hannes+Barnard\" class=\"contributor-link\"\u003eHannes Barnard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hannes Barnard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47794942279843,"sku":"9780637012072","price":171.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780637012072_4ead4105-d302-4236-8baf-cda16779819b.jpg?v=1781972513","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637012072","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}