{"product_id":"9780637012119","title":"Die meisie met die groen jas","description":"\u003cp\u003e’n Jaar nadat die De Wits uit Suid-Afrika na Engeland getrek het, sukkel Ahmed nog om sy voete te vind. Die skoolhoof se seun is mislik met hom, en hy sukkel om die Britse meisies te verstaan. Sy nuwe skaduwerk by die museum gee hom darem hoop vir ’n sosiale lewe met meer aksie as ’n trapsuutjies wat van tak verwissel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMaar dis net daar waar die moeilikheid begin.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit kon tog nie hy wees wat die brand gestig het nie? Maar hoe kan hy sy onskuld bewys in ’n vreemde land wanneer getuienis teen hom bly opstapel?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEn wie is die beeldskone maar vreemde meisie met die groen jas?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSoos Ahmed vergeefs spartel om uit die moeilikheid te bly, word die geheimsinnige meisie die spil waarom sy lewe draai.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Annelie+Ferreira\" class=\"contributor-link\"\u003eAnnelie Ferreira\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Annelie Ferreira","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47916217532579,"sku":"9780637012119","price":198.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780637012119.jpg?v=1784732012","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637012119","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}