{"product_id":"9780637012430","title":"Leer my lees Vlak R Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 01 - 10","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! \u003cbr\u003eLeer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. \u003cbr\u003eJong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.\u003cbr\u003eTitels in die Vlak R -reeks:\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak R) 1: Ek is Tippie (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak R) 2: Tippie en die padda (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak R) 3: Tippie, Buks en Frikkie (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak R) 4: Tippie spring (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak R) 5: Tippie soek sy beer (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak R) 6: Tippie hou van pizza (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak R) 7: Tippie wil gaan (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak R) 8: Kyk Tippie! (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak R) 9: Tippie lyk snaaks (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak R) 10: Tippie help vir Frikkie (Skooluitgawe)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jose+Palmer\" class=\"contributor-link\"\u003eJose Palmer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Reinette+Lombard\" class=\"contributor-link\"\u003eReinette Lombard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Skooluitgawe\" class=\"contributor-link\"\u003eSkooluitgawe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jose Palmer,Reinette Lombard,Skooluitgawe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375734866083,"sku":"9780637012430","price":490.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637012430_e01c33b1-e958-4438-b74d-01d9e67e6fae.jpg?v=1776489676","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637012430","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}