{"product_id":"9780637012454","title":"Leer my lees Vlak 1 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 01 - 10","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! \u003cbr\u003eLeer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke watbeginnerlesers se self-lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke stel jonglesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelikeillustrasies. \u003cbr\u003eLeer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlikeontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 1 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagseavonture.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eTitels beskikbaar in Vlak 1 boekpak:\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak1) 1: Hallo Tippie (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak1) 2: Tippie en die hen (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak1) 3: Tippie se jas (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak1) 4: Tippie en die kat (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak1) 5: Tippie en die bok (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak1) 6: Tippie en die kam (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak1) 7: Tippie se bal (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak1) 8: Tippie en die by (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak1) 9: Tippie en die vis (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak1)10: Tippie en die bul (Skooluitgawe)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jose+Palmer\" class=\"contributor-link\"\u003eJose Palmer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Reinette+Lombard\" class=\"contributor-link\"\u003eReinette Lombard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Skooluitgawe\" class=\"contributor-link\"\u003eSkooluitgawe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jose Palmer,Reinette Lombard,Skooluitgawe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47383050748067,"sku":"9780637012454","price":490.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637012454_cd3a81d3-caa3-456b-8067-0f04421379fb.jpg?v=1776489681","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637012454","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}