{"product_id":"9780637012492","title":"Leer my lees Vlak 3 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 01 - 10","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! \u003cbr\u003eLeer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. \u003cbr\u003eVlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en so selfvertroue te bou.\u003cbr\u003eTitels beskikbaar in Vlak 3:\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak3) 1: Tippie loop in die reën (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak3) 2: Tippie en die perd (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak3) 3: Tippie ry fiets (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak3) 4: Tippie gaan see toe (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak3) 5: Tippie kuier op die plaas (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak3) 6: Tippie ry met die trein (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak3) 7: Tippie plant groente (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak3) 8: Tippie bad vir Woef (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak3) 9: Tippie plant 'n boom (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak3)10: Tippie kry twee vissies (Skooluitgawe)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jose+Palmer\" class=\"contributor-link\"\u003eJose Palmer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Reinette+Lombard\" class=\"contributor-link\"\u003eReinette Lombard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Skooluitgawe\" class=\"contributor-link\"\u003eSkooluitgawe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jose Palmer,Reinette Lombard,Skooluitgawe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382998745251,"sku":"9780637012492","price":490.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637012492_13a3dbc9-188a-4899-b100-26669b9bb339.jpg?v=1776489689","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637012492","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}