{"product_id":"9780637012539","title":"Leer my lees Vlak 5 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 01 - 10","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! \u003cbr\u003eLEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks,voordat kinders 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begripkan lees. \u003cbr\u003eDie LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae, hoër orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.\u003cbr\u003eTitels beskikbaar in Vlak 5:\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak5) 1: Tippie en Buks juig (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak5) 2: Tippie se vakansie (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak5) 3: Tippie en die tandemuis (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak5) 4: Tippie en die wildtuin (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak5) 5: Tippie se plan (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak5) 6: Tippie en die kompetisie (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak5) 7: Tippie braai vleis (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak5) 8: Tippie en Buks speel (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak5) 9: Tippie en die skaapskeerders (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak5)10: Tippie en die orkes (Skooluitgawe)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jose+Palmer\" class=\"contributor-link\"\u003eJose Palmer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Reinette+Lombard\" class=\"contributor-link\"\u003eReinette Lombard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Skooluitgawe\" class=\"contributor-link\"\u003eSkooluitgawe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jose Palmer,Reinette Lombard,Skooluitgawe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375717957795,"sku":"9780637012539","price":490.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637012539_26ab2b13-3dc3-4da9-917d-b73df91d6cd8.jpg?v=1776489698","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637012539","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}