{"product_id":"9780637012553","title":"Leer my lees Vlak 6 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 01 - 10","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! \u003cbr\u003eDie stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. \u003cbr\u003eVlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoër orde denke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.\u003cbr\u003eTitels in die Vlak 6-reeks:\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak6) 1: Tippie en die maanlanding (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak6) 2: Tippie se eerste wedstryd (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak6) 3: Tippie en die kunswedstryd (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak6) 4: Tippie en die eksperiment (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak6) 5: Tippie leer sokkie (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak6) 6: Tippie vra vrae (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak6) 7: Tippie en die legende (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak6) 8: Tippie hou van verrassings (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak6) 9: Tippie se vakansieprojek (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak6) 10: Tippie en die geheim (Skooluitgawe)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jose+Palmer\" class=\"contributor-link\"\u003eJose Palmer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Reinette+Lombard\" class=\"contributor-link\"\u003eReinette Lombard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Skooluitgawe\" class=\"contributor-link\"\u003eSkooluitgawe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jose Palmer,Reinette Lombard,Skooluitgawe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375736340643,"sku":"9780637012553","price":620.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637012553_94b2f3c7-3e15-4b3f-b923-46c31e34498e.jpg?v=1776489702","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637012553","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}