{"product_id":"9780637012614","title":"Die seun met die swaeltjie","description":"\u003cp\u003eLAPA se Jeugromankompetisie 2026. Wenner.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Jy het 'n goeie hart, Tumelo. Maar onthou, familie is belangrik. Ons kyk eers na mekaar.” Tumelo tel een middag 'n swaeltjie in die veld op. \u003cbr\u003eSy is swak en beseer, maar hy wil haar gesond maak. Fumane moet weer vlieg. Gou word Tumelo egter soos daardie swaeltjie. 'n Slegte ding gebeur in hulle gesin: Eers met sy ma. \u003cbr\u003eEn toe met sy pa. Tumelo en sy sussies bly alleen agter in hulle sinkhuis in die township. Wat gaan hy nou doen? Hulpeloos bly lê? Of kan hy weer vlieg?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fanie Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47676515647651,"sku":"9780637012614","price":171.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780637012614_475efd20-f308-42ce-b48f-68fadaa1c693.jpg?v=1778974379","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637012614","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}