{"product_id":"9780637013048","title":"Leer my lees Vlak 1 Tippie Boekpak Skooluitgawe Boek 11 - 20","description":"\u003cp\u003eLeer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid, nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker. \u003cbr\u003eHierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou terwyl hulle vroeë leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle illustrasies binne spesifieke temas. \u003cbr\u003eDie boeke fokus ook op begrip en interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van storievolgorde. Leer my lees Vlak RR is 'n waardevolle toevoeging tot enige kind se boekrak en 'n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.\u003cbr\u003eTitels in Vlak RR Boek 11-20 Boekpak\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak RR) 11: Tippie doen inkopies (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak RR) 12: Tippie bly veilig (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak RR) 13: Tippie geniet sy vakansie (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak RR) 14: Tippie koop klere (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak RR) 15: Tippie hou van sport (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak RR) 16: Tippie groet die plaasdiere (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak RR) 17: Tippie leer van wilde diere (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak RR) 18: Tippie en die weer (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak RR) 19: Tippie en die insekte (Skooluitgawe)\u003cbr\u003eLeer my lees (Vlak RR) 20: Tippie se prenteboek (Skooluitgawe)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jose+Palmer\" class=\"contributor-link\"\u003eJose Palmer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Reinette+Lombard\" class=\"contributor-link\"\u003eReinette Lombard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dedr%C3%A9+van+Wyngaard\" class=\"contributor-link\"\u003eDedré van Wyngaard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Skooluitgawe\" class=\"contributor-link\"\u003eSkooluitgawe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jose Palmer,Reinette Lombard,Dedré van Wyngaard,Skooluitgawe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375537864867,"sku":"9780637013048","price":490.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780637013048_ed0ff1c1-af97-4ce5-9454-86220bf78718.jpg?v=1776489719","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637013048","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}