{"product_id":"9780637019965","title":"Onderwysersgids: Tippie doen wiskunde Vlak 2","description":"\u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003cu\u003eDIE GIDS\u003c\/u\u003e\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie \u003ci\u003eTippie doen wiskunde\u003c\/i\u003e-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eElkeen van die \u003ci\u003eTippie doen wiskunde\u003c\/i\u003e-reekse het ‘n onderwysersgids waarin die 10 boeke per reeks tot die fynste detail bespreek en verduidelik word. Die onderwysersgids sal onderwysers en ouers toerus met omvattende en praktiese verduideliking en raad oor hoe om wiskundige konsepte op 'n eenvoudige, praktiese en prettige manier aan leerders te verduidelik.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eFeitlik elke bladsy van elkeen van die 10 wiskundeboeke per graad, word breedvoerig verduidelik aan die hand van die volgende afdelings:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e* Toerusting wat nodig is om die wiskunde begrippe te verduidelik\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e* Kernkonsepvaardighede\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e* Bekendstelling van die konsep\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e* Onderrigwenke\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e* Leesuitkomste\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e* Vaslegging\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie onderwysersgidse is per kwartaal ingedeel om onderwysers met beplanning te help. Daar is esktra werkkaartvoorbeelde vir elke kwartaal met ‘n QR-kode wat lei tot A4-grootte werkkaarte. Matrikse en assesseringshulpmiddels is ook op QR-kodes beskikbaar.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003eWat maak die gids anders?\u003c\/b\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e* Waar Tippie aansluit by Lewensvaardigheid en aktiwiteite in die DBO-werkboeke, word dit met ikone aangedui, met bladsyverwysing indien van toepassing.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e* Voorstelle van watter konsepte vir deurlopende en\/of formele assessering gebruik kan word, word aangedui.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e* Die onderwysersgidse is gebruikersvriendelik met ‘n informele aanslag – ideaal vir ouers en tutors wat nie in die klaskamer staan nie.\u003c\/p\u003e\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Michele+Hala\" class=\"contributor-link\"\u003eMichele Hala\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Michele Hala","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47916217827491,"sku":"9780637019965","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780637019965.jpg?v=1784731301","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780637019965","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}