{"product_id":"9780638003321","title":"Leer uit die Bybel: Kom Speel met Woorde Boek 1","description":"\u003cp\u003eKombineer die pret van nuwe woorde leer ken met bekende stories uit die Bybel. Woorde is kragtig en dit is op geen ander plek so duidelik soos in die Bybel nie: God het die heelal geskep deur slegs woorde te gebruik. Jesus het woorde van wysheid en waarheid gespreek en ons so geleer om 'n goeie lewe tot eer van God te leef.\u003cbr\u003eLeer uit die Bybel - Kom speel met woorde (Boek 1) stel 5- tot 8-jariges bekend aan 6 bekende Bybelverhale terwyl hulle nuwe woorde leer en prettige aktiwiteite doen. Die ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit onder andere blokkiesraaisels en woordsoektogte in. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook nuwe woorde leer lees en skryf.\u003cbr\u003e• Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders\u003cbr\u003e• Bevat 6 bekende Bybelverhale\u003cbr\u003e• Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, soos woordsoektogte en blokkiesraaisels\u003cbr\u003e• Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees\u003cbr\u003e• Help kinders om nuwe woorde te leer terwyl hulle ook meer van die Bybel leer\u003cbr\u003e• Kweek 'n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders\u003cbr\u003e• Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis\u003cbr\u003e• 32 volkleur-bladsye\u003cbr\u003e• Sagteband\u003cbr\u003e• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Learning with the Bible—Let's Play with Words (Book 1)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Leer+uit+die+Bybel\" class=\"contributor-link\"\u003eLeer uit die Bybel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Leer uit die Bybel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381644411043,"sku":"9780638003321","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638003321_b037429d-37b4-44a4-b546-a6750d07d69a.jpg?v=1776490045","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780638003321","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}