{"product_id":"9780638003550","title":"Stefanus: God Se Dapper Getuie","description":"\u003cp\u003eBoek 01.\u003cbr\u003eWil jy jou kind toerus om 'n dapper getuie vir die Here te wees? Dit is nie altyd maklik om op te staan vir jou geloof nie - selfs grootmense sukkel soms daarmee!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eStefanus: God se dapper getuie stel 8- tot 12-jariges bekend aan die verhaal van Stefanus, die eerste gelowige wat vir sy geloof gemartel is. Stefanus se getuienis het tot sy martelaarsdood gelei, maar dit het ook daartoe gelei dat die boodskap van die evangelie ver buite die mure van Jerusalem uitgedra is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eStefanus: God se dapper getuie sal kinders inspireer om vrymoedig vir Jesus te getuig met die wete dat die Heilige Gees hulle die krag sal gee om op te staan vir God.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eInspireer 8- tot 12-jariges om vrymoedig vir Jesus te getuig.\u003cbr\u003e48 volkleur-bladsye.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Cheryl+Odden\" class=\"contributor-link\"\u003eCheryl Odden\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dapper+reeks\" class=\"contributor-link\"\u003eDapper reeks\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Cheryl Odden,Dapper reeks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47524376543395,"sku":"9780638003550","price":40.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638003550_f3ec5923-55ea-460c-be4c-4c7557a7bc63.jpg?v=1776803315","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780638003550","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}