{"product_id":"9780638008470","title":"Die Bybel In 366 Dae Vir Manne Van Geloof Nuwe Buiteblad","description":"\u003cp\u003eDie Bybel in 366 dae vir manne van geloof is 'n waardevolle hulpmiddel vir mans wat die Bybel beter wil leer ken, maar nie weet hoe en waar om te begin nie. Nou kan hulle die kerngedeeltes van die Bybel in net een jaar lees.\u003cbr\u003eBelangrike sleutelteksgedeeltes uit die hele Bybel (Nuwe Lewende Vertaling) word chronologies aangebied vanaf Genesis tot Openbaring, saam met kort, inspirerende gedagtes deur Angus Buchan.\u003cbr\u003eDie Bybel in 366 dae vir manne van geloof, in sakpasformaat, is 'n handige hulpbron vir geestelike groei. Dit sal jou geloof versterk en jou inspireer om toegewy aan God te leef.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Angus+Buchan\" class=\"contributor-link\"\u003eAngus Buchan\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Angus Buchan","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375527739555,"sku":"9780638008470","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638008470_5b0514da-5fab-4d9c-a7a6-12e900cf8739.jpg?v=1776490180","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780638008470","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}