{"product_id":"9780638008548","title":"Die Geesteswêreld","description":"\u003cp\u003eElke mens het deel aan twee wêrelde: die fisiese wêreld waarvan jy jou met jou sintuie kan vergewis, en die geesteswêreld waarvan ’n mens nie langs fisiese kanale insig kan kry nie. Die feit dat sommige mense die bestaan van hierdie geesteswêreld ontken, beteken beslis nie dat dit nie bestaan nie of dat ons nie deel is daarvan nie.\u003cbr\u003eIn Die Geesteswêreld: Ontdek die Realiteit van die Onsienlike Wêreld Rondom Ons werp Isak Burger lig op hierdie onsienlike wêreld rondom ons. Hy fokus op vyf hoofdele:\u003cbr\u003e• Die realiteit van die geesteswêreld\u003cbr\u003e• God en die geesteswêreld\u003cbr\u003e• Die engele\u003cbr\u003e• Satan en sy demone\u003cbr\u003e• Die gelowige en die geesteswêreld\u003cbr\u003eIsak Burger wys gelowiges in hierdie boek daarop dat dit noodsaaklik is om kennis te neem van die geesteswêreld en wat daarin gebeur, want dit raak ons elkeen.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Isak+Burger\" class=\"contributor-link\"\u003eIsak Burger\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Isak Burger","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382617358499,"sku":"9780638008548","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638008548_63573c73-05c5-4998-a72e-2d8be6e00e10.jpg?v=1776490188","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780638008548","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}