{"product_id":"9780638008654","title":"Die Gebed Om Vrede Belofteboek","description":"\u003cp\u003eDie lewe is vol onbekende uitdagings en veranderinge wat ons nie op ons eie kan hanteer nie. Dit is hoekom dit belangrik is om die Here se teenwoordigheid te soek - in Hom kan ons vrede, moed en wysheid kry om struikelblokke te oorkom.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie Gebed om Vrede Belofteboek is 'n sakpas-geskenkboekie met tweekleur-drukwerk en bevat Skrifbeloftes verdeel in byna 30 temas soos kalmte, volkome vertroue, moed vir vandag en hoop in die Here.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e• 'n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek geïnspireer deur die bekende “Gebed om vrede”.\u003cbr\u003e• Byna 30 temas soos kalmte, volkome vertroue, moed vir vandag en hoop in die Here.\u003cbr\u003e• Tweekleur-drukwerk.\u003cbr\u003e• Sagteband.\u003cbr\u003e• Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Serenity Prayer Promise Book.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAD\" class=\"contributor-link\"\u003eCAD\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAD","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47577194037411,"sku":"9780638008654","price":59.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638008654_93067782-d544-4780-8568-193c04e1debf.jpg?v=1776490203","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780638008654","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}