{"product_id":"9780638008746","title":"Seisoene Storms en Woestyne","description":"\u003cp\u003eWaarom laat God woestyn-tye toe in ons lewens? Waar is God wanneer die storms om ons woed en ons nie weet of die winterseisoen in ons lewe ooit sal verbygaan nie?\u003cbr\u003eIn Seisoene, storms en woestyne: Verstaan die swaarkry-tye in jou lewe verduidelik Isak Burger hoe God seisoene, storms en woestyn-tye gebruik om sy doel in ons lewens te verwesenlik.\u003cbr\u003e• In “Seisoene” word die belang van die afwisseling tussen seisoene beklemtoon en dat elke seisoen onmisbaar is.\u003cbr\u003e• In “Storms” verduidelik Isak dat niemand onbepaald die storms van die lewe kan vryspring nie en dat 'n mens sensitief moet wees vir die impak van 'n storm op ander mense se lewens.\u003cbr\u003e• In “Woestyne” fokus Isak op die sameloop van omstandighede wat jou dikwels eensaam laat voel en jou laat dink dat God ver van jou af is. Dan wys hy dat God woestyne juis gebruik as plekke van opleiding en voorbereiding.\u003cbr\u003eSeisoene, storms en woestyne sal lesers inspireer om te leer en te groei uit hulle moeilike omstandighede. Moeilike tye in 'n mens se lewe kán sin en betekenis hê, al verstaan jy dit nie in daardie stadium nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Isak+Burger\" class=\"contributor-link\"\u003eIsak Burger\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Isak Burger","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378250563747,"sku":"9780638008746","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638008746_94e98669-3001-4924-8e65-4a17c3790f49.jpg?v=1776490236","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780638008746","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}