{"product_id":"9780638008821","title":"Grense","description":"\u003cp\u003eVoel alles in jou lewe buite beheer? Dalk voel dit of jy vir almal in jou lewe moet ja sê. Dalk neem jy verantwoordelikheid vir ander se emosies en probleme. Of dalk fokus jy so baie daarop om liefdevol en onselfsugtig te wees dat jy vergeet het waar jou eie beperkings lê. Of is dit alles dalk waar van jou?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Grense help dr. Henry Cloud en dr. John Townsend jou om te weet wanneer om ja te sê en hoe om nee te sê sodat jy weer in beheer is van jou lewe en gesonde grense kan stel vir jou eggenoot, kinders, vriende, ouers, kollegas - en selfs jouself! Dit sal lesers help om hierdie moeilike vrae te beantwoord:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e• Kan ek grense stel en steeds 'n liefdevolle persoon wees?\u003cbr\u003e• Wat is gesonde grense?\u003cbr\u003e• Hoe kan ek my digitale wêreld bestuur sodat dit my nie beheer nie?\u003cbr\u003e• Wat as my grense iemand ontstel of seermaak?\u003cbr\u003e• Hoe antwoord ek iemand wat my tyd, liefde, energie of geld wil hê?\u003cbr\u003e• Hoekom voel ek skuldig of bang wanneer ek daaraan dink om grense te stel?\u003cbr\u003e• Hoe rym grense met wedersydse onderdanigheid in die huwelik?\u003cbr\u003e• Is dit nie selfsugtig om grense te stel nie?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJou lewe hoef nie buite beheer te raak nie. Ontdek hoe grense jou lewe vandag beter kan maak!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Henry+Cloud\" class=\"contributor-link\"\u003eHenry Cloud\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+John+Townsend\" class=\"contributor-link\"\u003eJohn Townsend\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Henry Cloud,John Townsend","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381715288227,"sku":"9780638008821","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638008821_3ef76197-5e9c-4e82-9ec4-ca676976240f.jpg?v=1776490255","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780638008821","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}