{"product_id":"9780638008876","title":"Beloftes van God vir Ma's","description":"\u003cp\u003eKinders is die grootste seën, maar om 'n ma te wees, het vele uitdagings en kan uitputtend en stresvol wees. Daarom moet jy elke dag vashou aan die waarheid dat God elke oomblik by jou is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBeloftes van God vir ma's is 'n versameling bemoedigende beloftes uit die Bybel spesiaal vir ma's om jou te inspireer, wysheid te gee en te verseker van God se teenwoordigheid. Die 30 temas in hierdie tweekleur-geskenkboekie sal jou lei in tye wanneer jy wonder wat die beste vir jou gesin is, wanneer jy oorweldig voel of wanneer jy bekommerd voel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e• 'n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek vir ma's.\u003cbr\u003e• 30 temas spesiaal vir ma's.\u003cbr\u003e• Tweekleur-drukwerk.\u003cbr\u003e• Sagteband.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CUM\" class=\"contributor-link\"\u003eCUM\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CUM","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47577194365091,"sku":"9780638008876","price":59.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638008876_69f89a53-81a4-4492-8576-d8723040c3a1.jpg?v=1776490260","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780638008876","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}