{"product_id":"9780638009101","title":"`n Reuse kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat","description":"\u003cp\u003eLeer jou kinders hoe om enige reus in hulle lewe te oorwin deur geloof en moed wat van God af kom - net soos Da-wid!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Reuse kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat is die geliefde Bybelstorie van Dawid en Goliat in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle hoe ons moed en krag by God kry wanneer ons op Hom vertrou.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie boek het plek aan die einde waar die kind sy of haar naam kan neerskryf as deel van hulle persoonlike toewyding aan Christus.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e• Teks in prettige rym\u003cbr\u003e• Kleurvolle illustrasies\u003cbr\u003e• Plek aan die einde waar kinders hulle name kan neerskryf as deel van hulle persoonlike toewyding aan God\u003cbr\u003e• Ook beskikbaar in Engels onder die titel A Giant Headache\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Delores+Gully\" class=\"contributor-link\"\u003eDelores Gully\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Paul+Gully\" class=\"contributor-link\"\u003ePaul Gully\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Delores Gully,Paul Gully","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381449015459,"sku":"9780638009101","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638009101_48b3b303-13b6-4c50-86f4-9ef18b4d7d2a.jpg?v=1776490319","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780638009101","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}