{"product_id":"9780638009484","title":"Wandel deur God se Woord","description":"\u003cp\u003eDie Bybel bevat soveel leiding en Goddelike raad, maar dit kan oorweldigend wees om dit van begin tot einde deur te lees. Waar begin ’n mens, en waar vind jy tyd in jou besige skedule? Maar dis geen rede om God se leiding mis te loop nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie 366 oordenkings in Wandel deur God se Woord neem jou op reis deur die Bybel – van Genesis tot Openbaring. Dit dek die bekendste, mooiste en belangrikste verse – die essensie van God se Woord – sodat jy die impak van die Woord opnuut sal ontdek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOntdek hoe prakties, lewensveranderend en bemoedigend God se Woord is, en dat dit die duidelikste roetewyser vir jou lewenspad is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e366 oordenkings wat fokus op kerngedeeltes van die Bybel – van Genesis tot Openbaring.\u003cbr\u003eElke dag bevat ’n vers of gedeelte uit die Skrif, ’n kort oordenking en gebed.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jimi+Le+Roux\" class=\"contributor-link\"\u003eJimi Le Roux\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jimi Le Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380220248227,"sku":"9780638009484","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638009484_b979679a-1aa5-49bc-a71e-4047ba7c1081.jpg?v=1776803342","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780638009484","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}