{"product_id":"9780638009620","title":"Die Bybel NLV Goue Blare Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel","description":"\u003cp\u003eOntdek die vreugde van kreatiewe stilword by God!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMy kreatiewe Joernaal-Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy het breë kantlyne met óf 'n woordkuns-teksvers, óf lyntjies waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eErvaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleur.\u003cbr\u003e• Volledige teks van die NLV in enkelkolom-uitleg\u003cbr\u003e• Lesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte\u003cbr\u003e• Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings\u003cbr\u003e• Ongeveer 400 woordkuns-teksverse\u003cbr\u003e• Indeks van woordkuns-teksverse\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+NLV\" class=\"contributor-link\"\u003eNLV\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"NLV","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382522003619,"sku":"9780638009620","price":699.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638009620_34a77c78-3ee5-4a98-99d0-870aaabf3073.jpg?v=1776490377","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780638009620","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}