{"product_id":"9780638010220","title":"Klein Beertjie Bekommer Hom","description":"\u003cp\u003eLeer jou kleinding dat God altyd vir sy kinders sorg!\u003cbr\u003eIn Klein Beertjie bekommer hom is Klein Beertjie baie bekommerd oor sy vriende. Mamma Beer gebruik Jesus se Bergpreek in Matteus 6:25-34 om Klein Beertjie te herinner dat ons kan vertrou dat God vir ons kan sorg. God is liewer vir ons as vir die voëls en die blomme - en hulle is glad nie bekommerd nie!\u003cbr\u003eHierdie volkleurboek is ideaal vir 3- tot 6-jariges. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.\u003cbr\u003e• Stel kinders bekend aan Jesus se Bergpreek (Matteus 6:25-34).\u003cbr\u003e• Verseker kinders tussen 3 en 6 dat God vir hulle sorg.\u003cbr\u003e• Sluit vrae in wat aansluit by die tema en kinders sal help om die waarheid hul eie te maak.\u003cbr\u003e• 24 volkleur-bladsye.\u003cbr\u003e• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub and the Case of the Worries.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Bob+Hartman\" class=\"contributor-link\"\u003eBob Hartman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Steve+Brown\" class=\"contributor-link\"\u003eSteve Brown\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Bob Hartman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523988373667,"sku":"9780638010220","price":35.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638010220_36f5837a-5c49-4066-81d3-c06a281436b0.jpg?v=1776490484","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780638010220","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}