{"product_id":"9780638010237","title":"Klein Beertjie Leer van Gehoorsaamheid","description":"\u003cp\u003eLeer jou kleinding hoe belangrik dit is om gehoorsaam te wees, en hoe wonderlik God is as ons gehoorsaam is.\u003cbr\u003eIn Klein Beertjie leer van gehoorsaamheid sê Pappa Beer vir Klein Beertjie hy moet vir Eddie Eekhoring om verskoning vra, maar Klein Beertjie wil dit nie doen nie. Wanneer Pappa Beer dan vir hom die storie vertel van Elisa en Naäman (2 Konings 5:1-19), besef Klein Beertjie dat dit altyd goed is om gehoorsaam te wees aan God - selfs wanneer dit moeilik is.\u003cbr\u003eHierdie volkleurboek is ideaal vir 3- tot 6-jariges. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.\u003cbr\u003e• Vertel die storie van Elisa en Naäman (2 Konings 5:1-19).\u003cbr\u003e• Help kinders tussen 3 en 6 om te besef hoe belangrik gehoorsaamheid is.\u003cbr\u003e• Sluit vrae in wat aansluit by die tema en kinders sal help om die waarheid hul eie te maak.\u003cbr\u003e• 24 volkleur-bladsye.\u003cbr\u003e• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Learns to Obey.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Bob+Hartman\" class=\"contributor-link\"\u003eBob Hartman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Steve+Brown\" class=\"contributor-link\"\u003eSteve Brown\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Bob Hartman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47524367925411,"sku":"9780638010237","price":35.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638010237_291a4117-efeb-40c9-a08b-6eb776fec17f.jpg?v=1776490490","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780638010237","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}